Nuus-CVO Platina Rustenburg
BCVO Nasionale Atletiek Byeenkoms.
Dit was koud en nat maar ons het dit vreeslik baie geniet!
Meer fotos op ons gallery blad.
Twee van die skool se seuns is gekies vir die O/16 span.
Baie geluk julle!
Ons is baie trots op Albert en Rudie wat gekies was om die BCVO by die Nationale Bokkieweek te verteenwoordig.
Baie geluk aan die Matrieks van 2017 met julle goeie uitslae.
100% Slaagsyfer vir die derde jaar in 'n ry.
Ons is baie trots op julle!
Baie welkom julle!
Daar is nog meer fotos op ons gallery blad.
Huissport saam met CVO Derby en Ventersdorp Volkskool.
Baie dankie aan ons borge vir die huissport: Fawcette Enterprizes en Avies Uniforms. Daar is nog fotos in ons gallery blad.
Ons gee om! CVO Platina se omgee geskenk aan Spes Bona.
Ons hoop julle het lekker gesmul! 🍰 ❤️